| Modulekode | LCC 713 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die aard van taal as makroverskynsel; meertaligheid; die effek van industrialisering, verstedeliking en globalisering op die taalpolitieke lotgevalle van tale; taalpolitieke verskynsels: taalverskuiwing, taalattrisie, taaldood, taalhandhawing en taalherlewing; taalregte; die taalpolitiek as studieterrein. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App